Jongste Nuus

1ste Span Meisies Hokkie wen 3-0 teen St. Doms!

Gouties 1ste meisies Hokkie wen 3-0 teen St. Doms! Baie geluk!

1ste Span Netbal wen Welkom Gimnasium

Gouties 1ste netbal wen Welkom Gimnasium 54-36! Baie geluk!

Goudveld Motor-Kompetisie 2019

Vanjaar is daar 2 Renault KWID motors om te wen asook ‘n Venter waentjie, 3x petrolpryse vir ‘n jaar en nog vele meer! Moet dit nie misloop nie. Trekking vind op 21 September 2019 plaas en kaartjies sal by skool, onderwysers en leerlinge te koop wees teen R100 per kaartjie! […]

Hoofdogter – Imelda Hamman se boodskap

n Jeremia 29:11 staan :” Ek weet wat ek vir julle beplan, se die Here : voorspoed en nie teenspoed nie, Ek wil vir julle n toekoms gee, n verwagting.” Die Here het my in n wonderlike skool geplaas : Goudveld – Hoërskool waar ek my potensiaal kon ontwikkel het […]

Jim Fouche Sportdag program

Program teen Jim Fouche vir Saterdag

LEJWELEPUTSWA 0/14 NETBAL LIGA WENNERS 2019!!!

Baie geluk aan ons 0/14A en 1ste netbalspanne wat die Lejweleputswa netbal liga GEWEN het en ons 0/15A en 0/16A spanne wat 2de geëindig het! Al 4 ons spanne is deur na die Vrystaat netbaltoernooi! Gouties is trots op julle!

LEJWELEPUTSWA 0/19 NETBAL LIGA WENNERS 2019!!!

Baie geluk aan ons 0/14A en 1ste netbalspanne wat die Lejweleputswa netbal liga GEWEN het en ons 0/15A en 0/16A spanne wat 2de geëindig het! Al 4 ons spanne is deur na die Vrystaat netbaltoernooi! Gouties is trots op julle!

Mej. Goutie Senior 2019

Baie geluk aan ons wenners van Mej. Goutie Senior 2019!Vlnr: Inge Jacobs (1ste prinses), Ghetane Walker (Mej.Goutie Senior), Neteske Beuken (2de prinses).

Mnr. Goutie Senior 2019

Baie geluk aan ons wenners van Mnr. Goutie Senior 2019!Vlnr: Morgan Buitendag (1ste prins), JC Allen (Mnr.Goutie Senior), Kagisho Bhiya (2de prins).

Skoolhoof Voorwoord

As ‘n toonaangewende skool in die hartjie van die Vrystaat en Goudvelde, waar ons die voorreg het om in ‘n gevestigde , Afrikaans-mediumskool, wat geskoei is op waardes, leerders op te voed om hulle plek in die samelewing, nasionaal en internasionaal vol te staan, bly jy vir ons die belangrikste. […]

Top ATKV pryse vir Goutie studente!

Twee Goudveld Kunste Akademie studente het weggestap met die top ATKV pryse vir skryfwerk met hul inskrywings by die Vrystaat se kunstewedstryd. Danielle de Hart wen die kategorie vir beste poësie Graad 9 en Layla de Hart wen beide die poësie en prosa afdelings vir Graad 8. Tussen hulle kry […]

Vrystaat krieket toekennings!

Baie geluk aan Elzandri Nortje met haar toekenning as FS meisie o/19 speler van die jaar en Kelvin Olivier as o/17 FS Platteland speler van die jaar. Puik prestasies tydens FS krieket se jaarlikse prysuitdelings funksie. Gouties is trots op julle!

Algemeen

Mej. Goutie Senior 2019

Baie geluk aan ons wenners van Mej. Goutie Senior 2019!Vlnr: Inge Jacobs (1ste prinses), Ghetane Walker (Mej.Goutie Senior), Neteske Beuken (2de prinses).

Lees Meer »

Hoofdogter – Imelda Hamman se boodskap

n Jeremia 29:11 staan :” Ek weet wat ek vir julle beplan, se die Here : voorspoed en nie teenspoed nie, Ek wil vir julle n toekoms gee, n verwagting.” Die Here het my in n wonderlike skool geplaas : Goudveld – Hoërskool waar ek my potensiaal kon ontwikkel het

Lees Meer »

Skoolhoof Voorwoord

As ‘n toonaangewende skool in die hartjie van die Vrystaat en Goudvelde, waar ons die voorreg het om in ‘n gevestigde , Afrikaans-mediumskool, wat geskoei is op waardes, leerders op te voed om hulle plek in die samelewing, nasionaal en internasionaal vol te staan, bly jy vir ons die belangrikste.

Lees Meer »