Vanjaar is daar 2 Renault KWID motors om te wen asook ‘n Venter waentjie, 3x petrolpryse vir ‘n jaar en nog vele meer! Moet dit nie misloop nie. Trekking vind op 21 November 2019 plaas en kaartjies sal by skool, onderwysers en leerlinge te koop wees teen R100 per kaartjie! Baie dankie aan al ons borge! Skakel Mev Gretha Nieuwenhuizen 057- 352 7187, gretha@gouties.co.za