Skooldrag

Amptelike Uitrusters:Atlas en skool
(Sweetpakke, sporthempies en -rompies by skool beskikbaar.)

Skoolbaadjie verpligtend vanaf 1 Mei 2017
Kortbroeke vir seuns, slegs graad 8 en 9

Sportdrag