• 057 352 7187
  • Mon - Fri: 7:15 - 17:00

Top ATKV pryse vir Goutie studente!

Twee Goudveld Kunste Akademie studente het weggestap met die top ATKV pryse vir skryfwerk met hul inskrywings by die Vrystaat se kunstewedstryd. Danielle de Hart wen die kategorie vir beste poësie Graad 9 en Layla de Hart wen beide die poësie en prosa afdelings vir Graad 8. Tussen hulle kry hulle 9 A’s en 3 A+ vir hulle skryf, voordrag en fotografie! Gouties is trots op julle!

Leave a Reply